# Adjunkpresident Paul Mashatile sê sosio-ekonomiese uitdagings staar baie swart gemeenskappe in die Wes-Kaap in die gesig, veral in informele nedersettings. President Cyril Ramaphosa het onlangs onder skoot gekom omdat hy die bestuur van die Stad Kaapstad geprys het. Tydens sy mondelinge antwoord op vrae in die Nasionale Vergadering het Mashatile gesê swart gemeenskappe ervaar steeds ongelykheid in dienslewering:
Mashatile sê swart gemeenskappe in die Wes-Kaap staar steeds sosio-ekonomiese uitdagings in die gesig [KLANK]
ENG MashatileOnWesternCape