# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika sal nie ‘n inklusiewe ekonomie bereik terwyl korrupsie in die openbare en private sektor voortduur nie. Hy sê korrupsie belemmer die groei van klein en mediumgrootte ondernemings deur toenemende koste, minder wins, en onsekerheid. Mashatile sê die bevordering van ‘n inklusiewe ekonomie vereis ‘n verbintenis om korrupsie aan te spreek deur die versterking van instellings, die koestering van deursigtigheid en verantwoordbaarheid, en die bevordering van betrokkenheid deur landsburgers:
Mashatile sê Suid-Afrika sal nie ‘n inklusiewe ekonomie bereik terwyl korrupsie voortduur nie [KLANK]
ENG PaulonCorruption