# Adjunkpresident Paul Mashatile het die sterk politieke vertroue en solidariteit van die verlede herbevestig wat steeds die verhouding tussen Suid-Afrika en China rugsteun, binne die raamwerk van omvattende strategiese samewerking. Hy het vandag ‘n bilaterale gesprek met China se visepresident, Han Zheng, gehad as deel van sy werksbesoek aan die land. Mashatile sê Suid-Afrika is verbind tot die opbou van volhoubare vennootskappe met Chinese private en staatsverbonde ondernemings:
Mashatile sê Suid-Afrika is onwrikbaar in sy verbintenis tot ‘n beleid van slegs een China [KLANK]
ENG MashatileOnCooperation