Skip to content

Mashatile sê Suid-Afrika het vordering gemaak in die stryd teen tuberkulose [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika het vordering getoon in die stryd teen tuberkulose deur stelsels te versterk en innovasie en tegnologie toe te pas. Hy het gister die slotopmerkings gelewer by die Negende Suid-Afrikaanse TB-konferensie in Boksburg, Gauteng, in sy hoedanigheid as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale VIGS-raad. Mashatile sê die land het sedert 2015 ‘n 61-persent-vermindering in TB-voorkoms behaal. Dit het die Wêreldgesondheidsorganisasie se 2025-mylpaal voortydig oortref:

ENG MashatileOnTBCases