# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika het steeds aansienlike watervoorsieningsuitdagings in baie dele van die land. Hy het gister in Babanango, KwaZulu-Natal, gepraat by die bekendstelling van die program vir gemeenskappe wat nie toegang tot water het nie. Hy sê klimaatsveranderlikes, verouderende infrastruktuur, bevolkingsgroei, vandalisme en gebrekkige besteding het toenemende druk op die land se waterstelsels geplaas. Mashatile sê deur hierdie uitdagings te erken, het die regering watersekerheid nasionaal as van kardinale belang geprioritiseer:
Mashatile sê Suid-Afrika het steeds beduidende watervoorsieningsuitdagings [KLANK]
ENG MashatileONWaterSupply