# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika moet minder afhanklik wees van buitelandse hulp en sy eie kapasiteit inspan om noodsaaklike programme te befonds. Mashatile het in die Nasionale Raad van Provinsies gewaarsku besnoeiings in Amerikaanse befondsing vir MIV- en VIGS-inisiatiewe beklemtoon die gevare rondom oormatige afhanklikheid van buitelandse steun. Hy sê die regering het reeds hulpbronne herprioritiseer en die Nasionale Tesourie betrek om die befondsingsgaping te oorbrug:
Mashatile sê SA moet minder staatmaak op buitelandse hulp ná Amerikaanse besnoeings [KLANK]
ENG MashatileOnUSFundinCuts