# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering waardeer pogings deur die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging en Microsoft, om ‘n ooreenkoms te bereik oor ‘n belegging van 1,32-miljard-rand. Hy sê dit sal oor die volgende tien jaar aangewend word vir die ontwikkeling van klein, medium en mikro-ondernemings in swartbesit in tegnologie- en nie-tegnologiesektore. Mashatile sê die ooreenkoms maak voorsiening vir die vaardigheidsontwikkeling van jong swart Suid-Afrikaners in opkomende tegnologieë:
Mashatile sê regering waardeer Microsoft-ooreenkoms oor belegging van R1,32-miljard-rand [KLANK]
ENG PaulonAgreement