# Adjunkpresident Paul Mashatile sê terwyl die Onteieningswet kan seker maak dié van wie se grond weggeneem is, word vergoed, moet die proses volgens wet geskied. Die regering het tans ʼn agterstand van vyf-duisend-600 grondeise van 1998, waarvan slegs 300 per jaar afgehandel word. Mashatile het gister op vrae in die Raad van Provinsies bewerings van die Amerikaanse administrasie ontken dat die Onteieningswet bedoel is om witmense se grond af te vat:
Mashatile sê Onteieningswet sal grondhervormingsproses versnel [KLANK]
ENG MashatileOnExpropriation