Skip to content

Mashatile sê munisipaliteite verdrink in R25-mijard se waterskuld [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering gaan strenger maatreëls instel teen munispaliteite wat nie hulle waterbetalings handhaaf nie. Mashatile het aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê munisipaliteite het in Junie  meer as 25-miljard-rand aan waterrade geskuld. Hy sê metro’s, insluitende Johannesburg en Tshwane in Gauteng en Mangaung in die Vrystaat, het hulle reeds hul rekenings vereffen:

ENG MashatileOnWaterDebt