# Die ANC se adjunkpresident, Paul Mashatile, sê as deel van sy hernuwingsprogram, wy die party hom opnuut toe aan die leringe van Oliver Reginald Tambo. Hy het gister by die O.R. Tambo-gedenklesing in Gauteng ʼn programrede gelewer onder die tema: Die bevestiging van ons stryd se morele kompas: eenheid, integriteit en hernuwing. Mashatile sê hulle wil die ANC herbou om weer sterk te wees:
Mashatile sê ANC keer as deel van sy hernuwing terug na dit wat O.R. Tambo voorgestaan het [KLANK]
ENG MashatileOnRenewal