# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika wil werkskepping, die bevordering van geslagsbeleid, en billike toegang tot geleenthede die middelpunt van die G20-dialoog maak. Hy het Dinsdag in Pretoria ʼn hoofrede gelewer by die T20 Afrika-hoëvlakbeleidsdialoog. Mashatile sê Afrika moet die voortslepende uitdagings van ekonomiese ontwikkeling, politieke onbestendigheid en swak regering aanspreek. Hy sê Afrika kan ontwikkeling versnel deur digitalisering, kunsmatige intelligensie en nuwe tegnologieë:
Mashatile sê Afrika kan deur digitalisering vinniger ontwikkel [KLANK]
ENG MashatileOnAfrica