# Adjunkpresident Paul Mashatile het die Afrika-Reisindaba in Durban, KwaZulu-Natal, amptelik geopen en Afrikane aangemoedig om die vasteland te kies, te verken en daarin te belê. By die Albert Luthuli Internasionale Konvensiesentrum het Mashatile gesê die geleentheid, wat onder die tema ‘Onbeperkte Afrika’ aangebied word, stel Afrika se toerismepotensiaal en eenheid ten toon. Hy het lande aangemoedig om ubuntu te omarm en saam te werk om Afrika ’n toonaangewende wêreldtoerismebestemming te maak:
Mashatile open amptelik die Afrika-Reisindaba 2025 in Durban [KLANK]
ENG MashatileOnTravelIndaba