# Adjunkpresident Paul Mashatile het die regering, die sakewêreld en openbare sektor aangespoor om ‘n arbeidsmark te skep wat werklike werksgeleenthede vir jong Suid-Afrikaners skep. Mashatile het by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se Jeugbeleggingsindaba in Johannesburg die rol van die Menslike Hulpbronontwikkelingsraad beklemtoon, insluitend die verbetering van die vaardighede van werkers, die skep van werkgeleenthede en die bevordering van ekonomiese groei. Hy beklemtoon samewerking is noodsaaklik om jeugwerkloosheid aan te spreek:
Mashatile doen ‘n beroep op jeuggerigte arbeidsmarkhervorming [KLANK]
ENG-MashatileOnLabour