Skip to content

Mashatile beklemtoon ondersteuning ná oorhandiging van titelaktes [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile het die belangrikheid van doeltreffende bestuur van gemeenskaplike eiendom beklemtoon, tydens die oorhandiging van titelaktes aan begunstigdes in Thabazimbi, Limpopo. Hy sê dit is die sleutel tot die beskerming van grond wat teruggegee is en verseker langtermynvoordele vir huidige en toekomstige geslagte. Mashatile het beklemtoon die regering sal gemeenskappe ondersteun om die grond produktief te ontwikkel en te gebruik. Hy het begunstigdes aangespoor om op volhoubare landbou-ontwikkeling te fokus:

ENG-MashatileOnDeeds