# Adjunkpresident Paul Mashatile sê doelbewuste stappe moet gedoen word om transformasie-fokusareas te bespoedig om die waardigheid van Afrika-mense te herstel. Hy het gister die geleentheidsrede gelewer tydens die Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn, Wes-Kaap. Mashatile het die belangrikheid beklemtoon van die benutting van erfenis as ‘n fondament vir die bou van ‘n dinamiese, maatskaplik verteenwoordigende, tegnologies innoverende en ekonomies inklusiewe toekoms:
Mashatile beklemtoon die belangrikheid van die bewaring van die land se ryk kulturele erfenis [KLANK]
ENG MashatileOnHeritage