Skip to content

Mashaba versoek dat Swart Ekonomiese Bemagting deur Inklusiewe Bemagtingsplan vervang word [KLANK]

# ActionSA-leier Herman Mashaba het tydens die nasionale dialoog voorgestel dat Swart Ekonomiese Bemagtiging vervang word met ‘n Wet op Inklusiewe Ekonomiese Bemagtiging. Hy het by die Apartheidsmuseum planne aangekondig vir ‘n Geleentheidsfonds, wat deur ’n vyf persent winsheffing op maatskappye befonds sal word. Hy sê die fonds sal onderwys, infrastruktuur en entrepreneurskap in arm gemeenskappe bevorder, en ongelykheid aanpak deur praktiese, inklusiewe ekonomiese hervormings:

ENG-MashabaOnFund