Skip to content

Mashaba sê Suid-Afrika se ekonomiese beleid kan nie op tenderpreneurs geskoei wees nie [KLANK]

# ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê Suid-Afrika moet ophou om funksies uit te kontrakteer wat die regering self kan verrig. Hy wil weet waarom munisipaliteite tussengangers betaal om mense aan te stel om vullis te verwyder, openbare geriewe skoon te maak, infrastruktuur te onderhou en veiligheid te voorsien. ActionSA se woordvoerder, Omogolo Taunyane, sê tenderpreneurs kan nie Suid-Afrika se ekonomiese beleid wees nie:

ENG TaunyaneONTenderpreneurs