Skip to content

Masemola waarsku Suid-Afrika kan fluitjieblasers nie daadwerklik beskerm nie [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê daar is op die oomblik geen doeltreffende meganisme om fluitjieblasers in Suid-Afrika te beskerm nie. Hy getuig voor die Parlement se ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek. Masemola het vrae beantwoord oor Babita Deokaran, wat in 2021 vermoor is nadat sy onreëlmatighede by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, blootgelê het. Hy sê hy het eers na haar dood van haar status as verklikker gehoor en glo nie hy het haar in die steek gelaat nie:

ENG MasemolaOnWhistleblowers