Skip to content

Masemola sê politiekemoorde-taakspan het ‘dooie’ sake heropen en noemenswaardige deurbrake gemaak [KLANK]

# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die politiekemoordetaakspan het ou sake heropen en beduidende deurbrake met sy ondersoeke gemaak. Masemola het by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig dat die taakspan sedert Februarie vanjaar 612 dossiere ondersoek en 297 sake afgehandel het, met 125 wat nog ondersoek word, tien wat wag vir besluite van die Nasionale Vervolgingsgesag, en 117 wat onttrek is. Hy het suksesse met ondersoeke by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap beklemtoon:

 

ENG MasemolaOnCases