Skip to content

Masemola sê ontbinding van taakspan vir politieke moorde is poging om ondersoek na misdaadsindikate te stuit [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, beskryf die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde as ‘n poging om ondersoeke na misdaadsindikate te stuit. Masemola het in Pretoria aan die Madlanga-kommissie gesê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit was irrasioneel en polities gemotiveerd. Hy het dit verbind met verlede jaar se klopjag op die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se huis en die blootlegging van korrupsie in ‘n gesondheidskontrak van 360-miljoen-rand tussen sy maatskappy en die polisie:

ENG MasemolaOnCartels