Skip to content

Masemola sê ondersoek duur voort na noodlottige ongeluk waarin drie beamptes betrokke was [KLANK]

# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het bevestig dat die Ongelukke-eenheid van die SAPD aktief besig is om die omstandighede rondom die dood van drie konstabels van die Vrystaat te ondersoek. Cebekhulu Linda, Boipelo Senoge en Keamogetswe Buys is dood aangetref in die Hennopsrivier in Centurion. Tydens die gedenkdiens het Masemola gesê forensiese deskundiges is besig om die oorsaak van die voorval te bepaal:

ENG-MasemolaOnInvestigation