Skip to content

Masemola sê Mchunu beweer Ramaphosa het ontbinding van taakspan oor politieke moorde goedgekeur [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu het aan hom gesê President Cyril Ramaphosa het die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde goedgekeur. Masemola het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hy was verstom oor dié opmerking. Hy sê Mchunu was woedend toe die eenheid sy werksaamhede voortgesit het, en hy het die minister se optrede kommerwekkend gevind:

ENG MasemolaOnMchunuBehaviour