Skip to content

Masemola sê kommissie bied unieke kans om oor polisie-uitdagings te besin en hervorming te dryf [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê die Madlanga-kommissie bied ‘n unieke geleentheid om oor die uitdagings waarmee die Suid-Afrikaanse Polisiediens te kampe het, te besin en ‘n pad uit te stippel vir betekenisvolle hervorming. Die sittings in Pretoria het hervat, met Masemola wat getuig ná die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Masemola sê aanspreeklikheid, deursigtigheid en om polisie-tekortkominge aan te spreek, is die sleutel tot die herstel van openbare vertroue en om ‘n herhaling te voorkom van gebeure wat tot die kommissie gelei het:

ENG MasemolaOnInquiry