Skip to content

Masemola gelas onplooiing van ondersoekbeamptes na aanvallers van drie DA parlementslede [KLANK]

# Die nasionale polisie-kommissaris, Fannie Masemola, het ondersoekbeamptes van die Wes-Kaapse Ernstige Geweldsmisdaad-eenheid ontplooi om die verdagtes betrokke by die wrede aanval op drie parlementslede in Philippi, Kaapstad, op te spoor. Die voorsitter van die Parlement se portefeulje-kommittee oor die Polisie, Ian Cameron, en twee van sy DA-kollegas was gister die slagoffers van ‘n kapingspoging toe hulle ‘n oorsigbesoek aan die polisie se opleidingskollege gebring het. Polisiewoordvoerder Nonkululeko Phokane sê een verdagte is in hegtenis geneem:

ENG NonkululekoonAttack