# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê sekerheidsmaatreëls is verskerp by die huis van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, in Durban ná doodsdreigemente. Mkhwanazi het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, beskuldig van regstreekste inmenging met ondersoeke na politieke sluipmoorde en georganiseerde misdaad deur die elite politieke moord-taakspan te ontbind. Masemola sê hy het nooit opdrag gegee om die taakspan te ontbind nie:
Masemola bevestig sekerheid is verskerp by Mkhwanazi se huis in Durban [KLANK]
ENG FannieonSecurity