# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola bevestig dat 121-dossiere van die taakspan oor politieke moorde aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria beskikbaar gestel sal word wanneer dit benodig word. Volgens Masemola het die dossiere spanning veroorsaak by die waarnemende minister van Polisie, Feroz Cachalia, wat besorg was dat hulle terugkeer die kommissie se werk kan beïnvloed. Hy sê daar was nie veel vordering met die sake nie, maar toegang sal verleen word sonder om ondersoeke te beïnvloed:
Masemola bevestig 121-dossiere sal aan die Madlanga-kommissie beskikbaar gestel word [KLANK]
ENG MasemolaOnDockets