Skip to content

Mark Burke van DA onttrek aan finansiële komitee te midde van Reserwebank-ondersoek [KLANK]

# Die DA-parlementslid, Mark Burke, het homself onttrek aan die Parlement se Finansieskomitee terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank ‘n maatskappy ondersoek waarvan hy ‘n begunstigde is. Burke staar ernstige ondersoeke in die gesig oor bewerings dat die fintech-maatskappy Kastelo sowat vier-miljard-rand oorsee geskuif en valutabeheerregulasies oortree het. George Michalakis van die DA sê die stap is om enige moontlike botsende belange te vermy:

ENG MichalakisOnRecusal