Skip to content

Maree vra jaarlikse beleggingshupstoot van R1,27-duisend-miljard [KLANK]

# Suid-Afrika moet jaarliks ʼn bykomende 1,27-duisend-miljard-rand se beleggings lok om die gaping tussen die huidige vaste belegging en sy nasionale teiken te oorbrug. Die beleggings-gesant, Jacko Maree, sê die land se vastebelegging-tot-BBP-verhouding bly onder 15-persent wat meer as die helfte minder is as teiken van 30-pesent. Hy vra groter besteding aan infrastruktuur en sê die regering moet die suksesvolle hernubare-energie-verkrygingsmodel gebruik om privaat belegging in hawens, die spoorweë, toerisme en munisipale infrastruktuur te lok:

ENG-MareeOnInvestment