Skip to content

Mantashe kondig goedkeuring van kritieke minerale strategie en nuwe Mynbouwet aan [KLANK]

# Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, het die Kabinet se goedkeuring van die kritieke minerale en metale-strategie aangekondig, asook die publikasie van die 2025 Wet op Minerale en Petroleum Hulpbronontwikkeling vir openbare kommentaar. Mantashe het op ‘n nuuskonferensie gesê die strategie gee voorrang aan minerale soos platinum, mangaan en ystererts, terwyl die wetsontwerp poog om mynbouregulasies te stroomlyn en ambags- en kleinskaalse mynbedrywighede te formaliseer:

ENG MantasheOnMinerals