# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, oorweeg die uitspraak van die Pretoriase Hooggeregshof dringend en het regsadvies ingewin oor die uitwerking daarvan, die beskikbare regsmiddels en die toepaslike stappe wat gedoen moet word. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê dit volg nadat die Hooggeregshof gelas het die administrateur van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Hlengani Mathebula, se aanstelling moet opgeskort word en die ontbinde NSFAS-raad moet weer ingestel word.
Manamela raadpleeg regskenners ná hofuitspraak oor NSFAS-administrateur [KLANK]
ENG SeedatONAdministrator