# Die Roodepoort Landdroshof het ‘n 39-jarige man formeel aangekla in verband met die moord en verminking van die 14-jarige Likhona Fose. Haar liggaam is vroeër die maand in die veld in Durban Deep gevind. Mduduzi Trevor Mnisi is Maandag ondervra en gister in hegtenis geneem. Landdros Annalene Afrika het die saak tot volgende Woensdag uitgestel vir verdere ondersoek. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Phindi Mjonondwane, het die gemeenskap se pogings met die inhegtenisneming verwelkom:
Man formeel aangekla van moord op 14-jarige Likhona Fose [KLANK]
ENG-MjonondwaneOnMnisi2