Skip to content

Malesela Teffo wil by Khumalo-borgtoghersiening aansluit as vriend van die hof [KLANK]

# ‘n Advokaat wat van die rol geskrap is, Malesela Teffo, het aangedui hy wil as vriend van die hof aansluit by die borgtoghersiening teen die hoof van die polisie se misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo en twee medebeskuldigdes. Teffo beweer die beskuldigdes is gevaarlik en betrokke by sy tronkstraf. Khumalo en sy medebeskuldigdes versoek versagtende borgtogvoorwaardes om terug te keer werk toe. Die hof het beslis hy moet formeel aansoek doen en die saak uitgestel tot 6 November:

ENG-TeffoOnKhumalo