Skip to content

Malema waarsku die ad hoc-komitee mag nie sub-komitee van Madlanga-kommissie word nie [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema sê die parlement se ad hoc-komitee wat bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi ondersoek  mag nie optree asof hulle ‘n subkomitee van die Madlanga-kommissie is nie. Mkhwanazi is die eerste getuie in die parlement oor die beweerde politieke inmenging in die regstelsel. Malema sê die komitee is ‘n onafhanklike struktuur van die parlement en Mkhwanazi se verklaring moet ‘n oorspronklike voorlegging aan die komitee wees en nie ‘n duplikaat van sy vorige getuienis by die kommissie nie:

ENG MalemaOnSubcommittee