Skip to content

Malema vuurwapensaak uitgestel vir uitspraak [KLANK]

# Die Streekshof in Oos-Londens het die vuurwapensaak teen die EFF-leier Julius Malema tot 29 September uitgestel om uitspraak te lewer. Malema en sy medebeskuldigde Adriaan Snyman staan tereg op aanklagte van die onwettige besit van ‘n vuurwapen en roekelose bedreiging. Die aanklagte volg ná ‘n EFF-byeenkoms in 2018 waartydens Malema na bewering ‘n geweerskoot afgevuur het. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Luxolo Tyali, het vertroue uitgespreek dat dit ‘n skuldigbevinding sal wees maar die uitspraak berus nou by landdros Twanet Olivier:

ENG-TyaliOnMalema