Skip to content

Malema veroordeel AfriForum oor beweerde volksmoordeise [KLANK]

# Leier van die EFF, Julius Malema, het AfriForum veroordeel en vra waarom lede soos Kallie Kriel, Ernst Roets en Gerrie Nel, na hul bewerings van ‘n volksmoord teen wit boere in Suid-Afrika, nie na die VSA verhuis het nie . Dit kom aan die vooraand van president Cyril Ramaphosa se ontmoeting môre met die Amerikaanse president Donald Trump. Malema sê hulle versprei leuens om vlugtelingstatus te verseker. Hy voer aan dat hulle nie sal vertrek nie omdat hulle gemaklik is in Suid-Afrika. Hy het die gemeenskap gevra om die land te verdedig:

ENG-MalemaOnOrganisations