Skip to content

Malema sê Iran moet teen Amerika en bondgenote se “afknouery” beskerm word [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema sê sy party staan by Iran, ʼn land volgens hom onder beleg deur Westerse imperialisme omdat hy onafhanklikheid gekies het. Hy het Sondag by die begrafnis van sewe van die tien EFF-lede wat in ʼn busongeluk dood is, in Vryheid, KwaZulu-Natal, gepraat. Dit volg nadat Amerika die naweek Iran se belangrikste kernaanlegte aangeval het. Malema sê Iran moet beskerm word:

ENG MalemaOnIran