Skip to content

Malema sê EFF is Suid-Afrika se mees verantwoordelike en samehangende party [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema sê geen ander party in Suid-Afrika is organisatories so verantwoordelik en polities samehangend soos die EFF nie. Hy het op die vooraand van die party se 12de herdenking in Khayelitsha, aan die media gesê die EFF is ‘n protesbeweging en binne die regering ‘n mag met duidelike programme. Dit sluit in grondonteiening, genasionaliseerde gesondheidsorg en ekonomiese soewereiniteit deur die bou van staatsvermoë. Hy het gevra dat neoliberale beleide in Suid-Afrika gekonfronteer moet word:

ENG-MalemaOnEFF