Skip to content

Malema sê die begrotingsproses moet van die Tesourie weggeneem word [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema stel voor die hele begrotingsproses moet van die Nasionale Tesourie weggeneem word. Dit volg na ‘n bevel van die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat die 0,5-persent BTW-verhoging opskort wat Donderdag in werking sou tree. Malema sê die EFF waarsku al lankal dat die minister van Finansies, Enoch Godongwana en die bestuur van Tesourie onbevoeg en onbetroubaar is en nie die vermoë het om ‘n geloofwaardige en wettige begroting ter tafel te lê nie:

ENG MalemaOnTreasury