Skip to content

Malema dring aan op onteiening van vrugbare grond sonder vergoeding vir swartmense sonder grond [KLANK]

# Die EFF-leier, Julius Malema, dring aan op die onteiening van vrugbare grond sonder vergoeding vir swartmense sonder grond. Hy het op Menseregtedag met ondersteuners gepraat by die Dlomo-dam in Sharpeville, Gauteng. Malema herbevestig sy party se standpunt teen die Wet op Grondonteiening in sy huidige vorm. Hy sê dit is ‘n kosmetiese maatreël wat nie grond teruggee aan die regmatige eienaars nie. Malema beloof om in die Parlement die stryd voort te sit vir onteiening sonder vergoeding:

ENG-MalemaOnFertile