Skip to content

Malema bevraagteken wettigheid van Mchunu-prokureurs se beëdigde verklaring oor ‘Cat’ Matlala [KLANK]

# EFF-leier Julius Malema het bevraagteken hoe die prokureurs van geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, ‘n beëdigde verklaring van die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala in die Kgosi Mampuru C-Max-gevangenis, verkry het. Mchunu het aan die Parlement gesê sy prokureurs het dit uit eie oorweging gedoen, waarop Malema gewaarsku het oor ernstige gevolge indien hulle dit sonder enige opdrag gedoen het. Mchunu het aan die getuienisleier, Norman Arendse, verduidelik dat hy die wens uitgespreek het om direk by Matlala duidelikheid te kry:

ENG-MchunuOnDocument