Skip to content

Malatsi publiseer beleggingsprogramme om IKT-sektor aan te help [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het beleidsriglyne oor Ekwiteit-ekwivalente Beleggingsprogramme in Inligting- en Kommunikasietegnologie in die Staatskoerant afgekondig. Die riglyne is daarop gemik om beleggings te ontsluit, breëbandtoegang te verbeter en lisensiëring met die IKT-sektorkode te belyn. Hierdie programme stel multinasionale maatskappye, soos Elon Musk se Starlink, in staat om transformasiedoelwitte verder as tradisionele eienaarskap te bereik. Openbare kommentaar op die konsep moet binne 30 dae na publikasie ingedien word:

ENG-MalatsiOnEEIPs