Skip to content

Makate vol vertroue Appèlhof sal R9.4-miljard “Please Call Me”-eis ondersteun [KLANK]

# Die skepper van “Please Call Me”, Nkosana Makate, sê hy is vol vertroue die Appèlhof sal Vodacom dwing om hom 9,4-miljard-rand se vergoeding te betaal. Makate het Vodacom se vroeëre aanbod van 47-miljoen-rand verwerp. Die Konstitusionele Hof het Vodacom nou verlof tot appèl toegestaan en kritiseer die Appèlhof omdat hulle bewyse geïgnoreer en regsreëls verontagsaam het in hul vorige hantering van die saak. Makate sê die appèl sal nou tot die volgende besluit lei:

ENG-Makate OnAppeal