# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het Suid-Afrikaanse mans versoek om te verenig en jong mans te mentor oor aanspreeklikheid en respek vir vroue. Makaneta het ná die moord op twee vroue in Mamelodi gesê skole kan nie alleen hierdie verantwoordelikheid dra nie. Makaneta het die stigting van mansforums in elke gemeenskap aangemoedig om konflikresolusie en verantwoordelike manlikheid te leer. Hy waarsku dat tragedies en geslagsgeweld sonder volwasse leiding sal voortduur:
Makaneta vra mansforums om geslagsgeweld teen te werk [KLANK]
ENG- MakanetaOnGBV