Skip to content

Maimane sê moeilike besluite moet oor regeringsbesteding geneem word [KLANK]

# Die voorsitter van die parlementêre staande komitee oor bewilligings, Mmusi Maimane, sê die land se basiese probleem is nie BTW nie, maar die gebrek aan groei wat die afgelope dekade gemiddeld een-persent was. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer môre sy begrotingsrede nadat dit verlede maand uitgestel is weens ʼn geskil in die regering van nasionale eenheid oor ʼn voorgestelde BTW-verhoging van twee-persent. Maimane sê moeilike besluite moet oor die regering se besteding en doeltreffendheid geneem word:

ENG MaimaneOnBudget