# Build One SA se president, Mmusi Maimane, het by die wêreld aangesluit om oor pous Franciskus te rou en sê hy was ʼn kampvegter vir die armes, geregtigheid en Afrika en ʼn hervormer. Die 88-jarige pous is Paasmaandag by die Vatikaan dood. Maimane sê hy het in die Katolieke Kerk grootgeword en verstaan die betekenis van die pous se dood:
Maimane en die wêreld onthou pous Franciskus [KLANK]
ENG MaimaneOnPope