Skip to content

Magudumana se regstryd oor beweerde onwettige uitlewering in Konstitusionele Hof [KLANK]

# Die omstrede dokter, Nandipha Magudumana hou vol haar oorhandiging aan die Suid-Afrikaanse owerhede uit Tanzanië in 2023 was nie ‘n wettige deportasie nie, maar ‘n onwettige en ongrondwetlike uitlewering wat die behoorlike proses geskend het. Magudumana betwis die proses in die Konstitusionele Hof nadat sy ‘n appèl by die Appèlhof verloor het. Haar regsverteenwoordiger, Anton Katz, het die sending, waarby senior polisiebeamptes en Interpol betrokke was, as ‘n slenter eerder as ‘n wettige proses beskryf:

ENG KatzOnProcess