# ‘n Voormalige sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule sê hy vertrou die staat het geen saak teen hom nie. Die voormalige Vrystaatse premier en die omstrede sakeman, Edwin Sodi, is onder 18 wat van bedrog, korrupsie en geldwassery beskuldig word. Dit hou verband met die omstrede toekenning van ‘n tender van 255-miljoen-rand deur die Vrystaatse Departement van Menslike Nedersettings. Magashule sê hy is bly die waarheid sal uiteindelik tydens die verhoor uitkom:
Magashule vol vertroue die staat het geen saak teen hom nie [KLANK]
ENG MagashuleOnTruth