# Die afgetrede adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, sê as die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, waar is, kan dit rampspoedig wees vir die strafregstelsel. Hy het die regtelike kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie geopen en gesê infiltrasie of onregmatige invloed kan die oppergesag van die reg en die grondwetlike demokrasie bedreig. Madlanga beskryf korrupsie, intimidasie en inmenging as ‘n kanker binne die stelsel:
Madlanga waarsku as Mkhwanazi se bewerings waar is, kan dit rampspoedig wees vir die strafregstelsel [KLANK]
ENG MadlangaOnSystem