# Die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria het getuie X se getuienis onderbreek weens tegniese probleme wat hul veiligheid in gevaar kon stel. Die voorsitter van die kommissie, afgetrede adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, sê hoewel deursigtigheid belangrik is, kan getuies nie in gevaar gestel word nie. Madlanga het beslis dat getuie X se getuienis in ‘n ander formaat aangebied sal word, met die getuienisleier wat die verklaring vir die rekord sal voorlees: