# Die Madlanga-kommissie se taakspan het ‘n 50-jarige senior munisipale amptenaar van die Stad Ekurhuleni in hegtenis geneem vir bedrog, korrupsie en regsverydeling. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die amptenaar is by sy huis in Gauteng aangekeer. Sy sê dit spruit uit ‘n voortgesette ondersoek na korrupsie binne die Ekurhuleni-metropolisie:
Madlanga-kommissie se taakspan keer senior Ekurhuleni-munisipale amptenaar aan
ENG MatheONArrested